Huisgenoot

Ma van een

DIE koekmeel plof met ’n dowwe geluid tussen Emma se grys pantoffels neer.

“Tannie Emma, is jy nog daar?” Johan se stem klink ver terwyl hy met haar praat.

Emma draai om en staar geskok na die selfoon wat op die kombuiskas lê. Dit is makliker om die luidspreker aan te sit wanneer mense bel terwyl sy vir haarself kos berei. Sy trap rukkerige meelspore tot by die foon en druk die rooi knoppie. Dan sit sy die foon heeltemal af en staan lank nes Lot se vrou langs die dooie instrument.

… Sy sê sy is jou kind … geboortedatum 20 September. Hét jy ’n baba weggegee in 1966?

Johan se woorde eggo deur haar bevrore brein en stamp stormram-hard teen haar hart. Daardie betrokke gebeurtenis was vir donkiejare met ’n reusesleutel toegesluit, maar nou rasper sy woorde ou wonde van voor af rou.

Emma trek ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related