Huisgenoot

MY DUBBELE SEERKRY

DIS maklik om te dink die pragtige Jo-Ann Strauss se lewe kan nie nader aan volmaak wees nie. Maar as jy ’n kykie in haar hart en wêreld kry, sien jy haar lewe is soos die meeste mense s’n ’n mengsel van vreugdes en uitdagings.

Ja, Jo-Ann (41) se internasionale loopbaan as sakevrou gaan van krag tot krag. Maar daar is ook die seerkry van haar ma, Ingrid (65), se demensie wat vir die familie die afgelope sewe jaar soveel hartseer en uitdagings veroorsaak het.

Jare lank moes sy aanskou hoe die ma wat sy liefhet en bewonder voor haar oë weens demensie onttrek na ’n ander wêreld. En toe op 18 Desember

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 545 KOMPETISIEVRAAG Watter soort kunstenaar is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Hui
Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d

Related