Kuier

VERTEL VIR ANTIE VAL

Vannie pad af

Vraag

VRIENDIN VAT DWELMS

k het ’n vriendin wat soos my suster geword het, iewers langs die pad verloor. Ons is saam op skool en in dieselfde klas. Sy het onlangs betrokke geraak by ’n groep meisies wat deurmekaar is met alkohol en dwelms. Sy bank klasse, doen dwelms en slaan nou even aan haar ouers. Wat kan ek doen om haar te help? Watter tipe raad kan ek haar gee om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Speel-speel
Daar is agt verskille tussen die prentjies hieronder. Kan jy hulle almal opspoor? Rangskik die kleurblokkies sodat hulle die vorm voltooi. Help die nutsman om by die treinwa uit te kom. ILLUSTRASIES: GALLO IMAGES/GETTY IMAGES ■
Kuier9 min read
Nog Altyd Haar Pappie Se Prinses
“Pappie, watch,” sê Jo-Ann Strauss (43) wanneer die kamera begin kliek. ’n Klipgooi verder kyk haar pa, Johann, met ‘n glimlag hoe sy meisiekind pose tydens hul voorbladfotosessie Johann (66) trek deurentyd los met ’n grappie terwyl sy beeldskone dog
Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat

Related