Kuier

HUL OOGAPPEL

Hy is een uit ’n miljoen. Zack Amos (2) is Andrea Amos (21) en Jeninio Hendricks (22) van Lotus River buite Kaapstad se wonder-kind en hul grootste wens vir hom is dat hy ’n normale lewe kan lei.

Klein Zack is een van slegs 21 mense ter wêreld wat met die seldsame Oculoectodermal-sindroom, ook bekend as Toriello Lacassie Droste-sindroom, gediagnoseer is. Dit manifesteer onder meer as ’n oogtoestand en vetlae het oor sy ooglede gegroei wat veroorsaak het dat hy nie kan sien nie. Hy het ook ’n patch op sy kop waar daar nie hare groei nie en web-agtige groeisels op sy vel. Dié toestand kan ook lei tot groeiversteurings en ontwikkelingsuitdagings. Dit word veroorsaak deur ’n gene-mutasie wat al in die tweede week

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related