Kuier

DINK VOOR JY INK

Vir dekades was tatoeëring taboe, maar deesdae lyk dit asof elke Jan Rap en sy maat ’n tattoo het en dikwels is dit mense van wie jy dit nooit sou verwag nie!

Tattoos word dus lankal nie meer net geassosieer met byvoorbeeld bendebetrokkenheid nie. “Tramp stamps” (’n tattoo op veral vroue se laerug) beteken ook glad nie ’n vrou is “los en beskikbaar” nie.

Deesdae bou mense loopbane uit hierdie kunsvorm; realiteitsprogramme word daaroor gemaak en in Amerika het tattoos in 2018 sowat $1,6 miljard (sowat R23 miljard) gegenereer. En as jy die inkomste bywerk van piercings en tattooverwyderings groei dié bedryf se inkomste in Amerika tot ’n allemintige $3 miljard (sowat R44 miljard).

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related