Kuier

KYK NA HOE JY LYK

Die oumense het altyd gewaarsku jy word op jou baadjie getakseer en selfs in vandag se wêreld waar"anything goes'; moetjy tog maar jou beste voetjie voorsit wanneer dit by die werkplek kom.

Lucille Basson (26) van Belhar in die Kaap is ’n gekwalifiseerde onderwyser en ’n grafiese ontwerper vir die Wes-Kaapse regering. Sy het 14 tatoes, 13 piercings en helder rooi hare. Sy erken dit voel dikwels of sy gejudge word oor haar voorkoms.

"Dis (hoe ek lyk) nie die norm nie en daarom staar mense my baiekeer aan," vertel sy. Sy voel egter dis oukei, want die mense wat weet sy is ’n grafiese ontwerper weet sy sit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related