Kuier

REDDER GEE SY BES

Baie van ons het grootgeword met die smeulende lywe van Baywatch se lewensredders wat in stadige aksie op die strand hardloop in hul rooi baaibroeke. Tog is dit nie altyd net son en suntan lotion nie. Het jy al ooit gewonder hoe dit is om werklik die verantwoordelikheid van ander se lewens in jou hande te hê?

Vir Ashley Bess (38) van Ravensmead buite Kaapstad, is lewensredding ’n passie. Hoewel hy kleintyd ’n rekenmeester wou word, kan hy homself nie nou in enige ander beroep sien nie.

“Toe ek grootgeword het, het ons maar min see toe gegaan. Ons het eintlik meer by publieke swembaddens uitgehang,” onthou hy met ’n glimlag. Gelukkig vir hom was die Ravensmead-swembad die Kogelbaai-surf-lewensreddingklub

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related