Huisgenoot

WOELWATER OP DIE GOLWE

DIE wind waai vandag, maar nes altyd keer dit die branderplankryers nie om die golwe hier by Muizenberg aan te durf nie. Daar is tieners in die wit skuim en kinders op klein plankies – ook veterane wat al jare lank Valsbaai se wit perde kom tem.

Tussen al die branderplankryers – oud en jonk – lyk Raemondo Lessing (15) dalk ’n bietjie anders as die res, maar hy is ewe geesdriftig.

Hy kan nie met sy hande roei om die branders te vang nie – en ook nie op sy bene staan wanneer hy momentum

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related