Huisgenoot

RED NOU ’N NASIE!

SY NAAM was Joshua. Hy was 12 jaar oud toe die golwe hom daardie dag van die rotse afgeslaan het. Sy ma het op die strand gesit, en hy het daar naby op die rotse gespeel. Dit was oor ’n naweek en dit was lekker strandweer; die strande was besig. Toe het alles so vinnig gebeur…

Ek het ’n boodskap op my foon gekry: “Drowning in progress.” Binne 10 minute was ons jetski’s en bote op die water. Helikopters het oor die see gevlieg. Ons het ouens gehad wat op en af in die water geswem en na hom gesoek het.

Ons het álles gedoen wat ons kon, vir vyf ure lank. Maar ons kon Joshua nie vind nie.

Dit was ’n uur voor die son gesak het toe

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru
Huisgenoot4 min read
Raaisels
WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000. NO 2 545 KOMPETISIEVRAAG Watter soort kunstenaar is ter sprake? As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Hui
Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d

Related