Huisgenoot

45 DAE IN ’N ROEIBOOT

‘MET die wegspring was daar ’n soort opgewondenheid in die lug, maar ook ’n vrees vir die onbekende.

Daar was 39 bootjies. Elf daarvan was solobote.

As jy vir die Springbokke uitdraf, is dit ongelooflik, maar daar is nie die vrees dat jy gaan doodgaan nie. Dat jy jou familie nie weer gaan sien nie.

Of dat jy niemand vir 40, 50 of 60 dae aaneen gaan sien nie.

Die seetoestande was rof. Van die tweede tot die sewende dag was daar ’n sterk storm met winde so 35 knope. Amper 70 km/h. En deinings van sewe meter.

Ek het meeste dae tot 14 ure geroei, en partye dae selfs tot

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot8 min read
Sê Só Nee Vir Jou Narsis
JARE lank het sy in haar praktyk kliënt ná kliënt gesien wat gefrustreerd, depressief, verward of hartseer was. As terapeut is dr. Ramani Durvasula van Los Angeles, Kalifornië, geleer om hulle te help om hul gedragspatrone te verstaan en lewenstrateg
Huisgenoot2 min read
Geheime In Soebatskloof
DIS e.tv se eerste Afrikaanse telenovelle dié – en die reeks heet Kelders van geheime. Huisgenoot is onlangs genooi na die bekendstelling op Plaisir, ’n wynlandgoed naby Fransch hoek – en dit was ’n sterbelaaide geleentheid op die einste plek waar di

Related