Huisgenoot

STILLE WATER, DIEPE GROT

DIE eerste keer toe ek in ’n grot geduik het, was ek vreesbevange. Ek het gedink ek wil dit nooit weer doen nie.

Met my 19de verjaardag het my ouers vir my ’n duikkursus geskenk gegee. Dit was die eerste keer wat ek geduik het. My oom, wat vir die lekker geduik het, het dit nog vir hulle aanbeveel. Ek was baie op my senuwees toe ek die eerste keer daardie duikpak aantrek; ek het eintlik gedink die hele duikding is nie vir my nie. Maar ek het die kursus voltooi en meer en meer op duik verlief geraak.

Ek kan nie presies vir jou sê waarom ek so mal is daaroor

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related