Huisgenoot

VRY EN VREDIG ONDER DIE YS

AMBER FILLARY (49), VRYDUIKREKORDHOUER ONDER YS

‘AS DIE wêreldrekordhouer vir die langste swem onder ys terwyl jy jou asem ophou, vra mense my dikwels waarom ek doen wat ek doen.

Ek veronderstel ek het net ontdek ek’s goed met hierdie asem-ophou-storie, en ek is gelukkig dat ek in yskoue water kan indons en daarby aanpas. Dan gaan dit net oor myself druk om te sien hoe ver ek kan gaan.

Ek het in Kaapstad grootgeword en was nog altyd lief vir water en swem in die see.

By Rustenburg Girls High in die Moederstad het ek wel ’n paar jaar mededingend geswem. Ek het beeldende kuns by Stellenbosch-universiteit gestudeer – teken, skilder en watersport was my hoofbelangstellings.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related