Huisgenoot

YSSWEM VERJAAG MY DUIWELS

DAAR is koud, daar is bibberkoud, en dan is daar Noorweë se Mysutjernet-meer-koud.

In Maart, die begin van die Noordelike Halfrond se lente, is die maksimum temperatuur in dié omgewing 1 °C. Die temperatuur daal maklik tot so -6 °C. Bitter min mense waag dit om in dié weer buite te gaan stap, wat nog te sê iets so gek soos om te gaan swem.

Wel, Amber Fillary (51) gaan swem nie net in daardie koue water nie; sy doen dit sommer in ’n bikini. Dié waagmoedige Kapenaar se doel vandag is om drie Guinness-wêreldrekords op te stel. Omring deur haar ondersteuningspan en ’n magdom nuuskieriges gaan sy deur ’n reghoekige gat wat in die ys oopgesaag is tot in die water afsak. Amber

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related