Huisgenoot

DIS NET EK & DIE SEE

TOE sy klein was, was sy so bang vir water sy wou dit skaars in ’n swembad waag. Maar kyk nou.

Nie net is Amber-Rose Berry (16) deesdae so tuis soos ’n vis tussen die branders nie, sy het pas die jongste vrou geword wat een van Suid-Afrika se mees gevreesde swemuitdagings voltooi het: van Miller’s Point naby Simonstad oor Valsbaai, tot by Rooiels, ’n ent anderkant Gordonsbaai.

Party mense noem dié swemroete die Everest van Kaapse swemuitdagings. Nie net is dit ’n senutergende 33 km ver nie, maar die see in daardie gebied word gekenmerk deur sterk seestrome. En die water is boonop ysig koud.

Amber-Rose is een van net ’n handvol swemmers wat al hierdie uitdaging suksesvol voltooi het.

En asof dit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related