Kuier

VRA DR. GENINE

Liddorings pla

Vraag

DORING IN DIE VLIES

Hallo, Dokter. Ek soek asseblief raad. Is daar dalk iets wat ek kan gebruik vir liddorings op my tone? Dit is nou al ’n paar jaar wat ek probeer om dit af te kry en dis ’n probleem om oop skoene aan te trek. Dik

Antwoord

BESTE DIK

Liddorings ontwikkel wanneer die vel probeer om homself te beskerm teen herhaalde, oormatige druk en wrywing, en dit kan veral op die voete

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related Books & Audiobooks