Wenke wat werk
Nov 08, 2019
4 minutes
ANT WOORD
• Sekere reuke sal jou maag laat draai – óf dit nou die aaklige reuk van die asdrom óf parfuum is. As jy nie ’n venster kan oopmaak of wegloop nie, ruik aan iets vars. Hou ’n botteltjie suurlemoen-ekstrak of roosmaryn in jou sak vir noodgevalle.
• Drink baie vloeistowwe. Drink ten minste agt glase water, al voel jy naar. Hoe meer jy dehidreer, hoe naarder word jy.
• Vind kos wat vir jou werk. Selfs al is eet die laaste ding wat jy wil doen, moet jy kos in jou maag kry. Smaaklose koolhidrate soos crackers, droë graankos en
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days