Kuier

Wenke Wat Werk

WENK GESOEK

Hoe maak ’n mens ’n behoorlike to do-lys? Ek het al so baie probeer, maar kom nooit by alles uit nie en dan voel ek soos ’n mislukking. ANONIEM

ANTWOORD

’n Geskrewe to do-lys is die heel beste manier om jou geheue, wat alreeds so moeg is, ’n blaaskans te gee. Gee elke item op jou lysie ’n tydsduur (hoe lank dit gaan vat), byvoorbeeld, vyf minute of 15 minute. As jy besef jy het ’n paar oomblikke beskikbaar, gaan gou deur die lysie en kyk watter ander take jy in jou beskikbare tyd kan klaarkry. Daar is ook to do

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related