Kuier

wenke wat werk

WENK GESOEK

Ek wil so graag my vrou bederf vir Valentynsdag, maar ek het net nie die fondse nie. Help asseblief! ANONIEM

ANTWOORD

Liefde hoef nie ’n sent te kos nie. Jy hoef dus nie ’n fortuin te spandeer om iemand vir wie jy lief is te bederf en ekstra spesiaal te laat voel nie. Hier is ’n paar oulike idees wat nie jou sak te rof sal ruk nie:

• Knip ’n groot hart uit karton of harde papier. Staple die kante, skryf ’n mooi boodskap bo-op. Maak die hart dan vol met lekkergoed.

• Maak ’n skattejag. Skryf oulike notas en los

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related