Kuier

Wenke wat werk

WENK GESOEK

Ek soek asseblief raad om aartappels langer vars te hou. Myne raak so gou pap en muf. Ek weet nie wat aangaan nie. CHRISANTA APPELBOOM, KUILSRIVIER

ANTWOORD

As jy weet hoe om jou aartappels te stoor, kan dit selfs vir ’n hele jaar hou!

• Om te keer dat rou aartappels groen word, bêre dit op ’n donker plek. As dit groen word, kan dit giftig wees, so maak seker jy sny al die groen dele uit.

• Bêre rou aartappels in bokse of sakke met goeie ventilasie op ’n donker, koue plek. Hierdie metode kan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Laat Kollageen Só Vir Jou Werk
Ai, as daar maar net ’n pilletjie was wat kon keer dat ek ouer begin lyk. Dalk het jy al voor die spieël gestaan en dié woorde gedink. Kollageen is dalk net dié wondermiddel, as jy die bekendes en influencers kan glo. Sommige vertel dit help onder me
Kuier1 min read
Luister Dít
Beskikbaar op Spotify, Apple Music of enige podcast-app Dis ’n podcast oor al die vreemde dinge wat vandag en destyds gebeur het, wat jou soos Tyla gaan laat sê: “What the heck!?” In elke episode kry jy die jongste, vreemdste nuus gemeng met wilde hi
Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 314 SAAMGESTEL DEUR: PENPRET FOTO'S: CORRIE HANSEN, SHARON SERETLO EN INSTAGRAM/@LAURIKARAUCH ■

Related