Kuier

Wenke wat werk

WENK GESOEK

Ek soek asseblief raad vir ’n kopvel wat jeuk. MARLENE ESAU

ANTWOORD

’n Kopvel wat jeuk, is ’n algemene klagte met verskeie moontlike oorsake. Dit kan baiekeer by die huis behandel word, maar vereis soms mediese behandeling. As jou simptome nie maklik of binne ’n paar weke verdwyn nie, besoek eerder jou dokter.

• Appelasyn het antibakteriese, anti-inflammatoriese en anti-fungal eienskappe wat kan help om jeukerigheid van droë vel te verminder. Verdun die asyn met warm water en spoel jou hare daarmee af nadat jy dit gewas het.

• Coconut-olie kan baie help, veral as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier5 min read
Dié Klein Kaapse DJ Is ’n Hit!
Klein, maar beslis getryn! Dís die eerste gedagte wat by jou opkom wanneer jy na Sophia Petersen se remixes luister. Jy kan nie anders as om jou voete ritmies op die maat van die musiek te begin beweeg nie en voor jy besef, dans jy al ’n hele uur om
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier4 min read
Die Beste Baddies
Wendy Newman/ Ingrid van Schalkwyk (Rehane Abrahams) Niemand het kykers al so warm onder die kraag gehad soos Wendy Newman nie. Sy het omtrent ander TV-feekse soos engeltjies laat lyk! Wendy, met haar hoë hakke, lang naels en magdom pruike, was seker

Related