Kuier

Moedertrane

Kate gil haar teleurstelling uit aan ’n kind wat net nie wil hoor nie. “Ek is moeg om te lieg, Jasmine. Te lieg vir myself. Te lieg vir die mense dat jy niks verkeerd doen nie. Te lieg vir die polisie dat jy nie meer dwelms gebruik nie. Dit stop alles net hier. Jy is nie meer welkom in my huis nie! As jy wil gehelp wees . . . Hier is die nommer en adres.”

Terwyl Kate omdraai, moet sy haar trane wegsteek vir dié kind wat haar tot breekpunt gedryf het. “Mammie, Mammie,” is al wat sy hoor toe sy ten einde laaste haar hart en ook die deur vir haar verslaafde kind sluit.

Dit is reeds middernag. Jasmine skree woorde wat dwarsdeur Kate se hart sny. “Dink Mammie Mammie kan van my ontslae raak? Ek is jou kind. Jou probleem. Maak oop die deur, Mammie!”

Hoeveel keer was sy nie al by dieselfde kruispad nie?

Kate het geen ander keuse nie. Die hele straat is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst

Related