Kuier

ONS EMOSIES

Woede, angs, opwinding en blydskap is van die baie emosies wat ons kan ervaar. Party kennerssê daaris 34 000 emosies. Emosies(dít wat ons voel) verander gedurig en isingewikkeld. Metsoveel emosiesis dit verstaanbaar dat’nmens nie netsukkel om te weet watter een jy ervaar nie,maar ook omdie een watjy voel,te beheer. Emosies kan veroorsaak word deur’n gedagte (interne stimulus) of ’n reaksie op iets watmet ons gebeur(eksterne stimulus) en dis dikwels die dryfkrag agter ons aksies,maak nie saak of dit positief of negatief is nie. Emosiesisinterne skakelaars wat onstot aksie laat oorgaan.Ons denke volg kort op die hakke van emosies.

Ons vóél eers, dan dink ons. Emosies word

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related