SARIE

DÁÁROM IS JY MOEG

Het jy al probeer om ’n doodse moegheid te oorkom met ’n lang nagrus – net om meer uitgeput te voel? Hier is die rede: Rus bestaan uit meer as net slaap, hoewel ons dikwels die twee in dieselfde asem gebruik, sê dr. Saundra Dalton-Smith, mediese dokter en skrywer van Sacred Rest: Recover Your Life, Renew Your Energy, Restore Your Sanity (FaithWords), in ’n TED-praatjie.

“Menslike gedrag is veelsydig, kompleks en holisties – en bestaan uit baie dele. Só is dit ook met rus . . . Dis nie net een enkele ding nie, maar ’n kombinasie,” beaam dr. Annemarie Lombard, stigter van Sensory Intelligence® en kenner en pionier van sensoriese prosessering vir beter geestesgesondheid, welstand en produktiwiteit.

Dr. Dalton-Smith onderskei sewe soorte rus wat jy nodig het. Identifiseer die areas waar jou “emmer” leeg is – en besluit hoe jy daardie energie kan aanvul.

1 Fisieke rus

Fisieke rus kan passief of aktief wees, verduidelik dr. Dalton-Smith. Passief sluit slaap en sitslaap in. Die aktiewe soort bestaan uit dinge soos joga, strek en masseerterapie om jou liggaam se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE6 min read
BESTE MOOILYK geheime
AKTRISE EN STER VAN ALLES MALAN Wanneer die lewe handuit ruk, glo ek daarin om op klein maniere balans te handhaaf. As dit ’n besige tyd is wanneer gesondheid die laaste ding is wat prioriteit kry, probeer ek om ten minste by een goeie gewoonte in di
SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo

Related