SARIE

DÁÁROM IS JY MOEG

Het jy al probeer om ’n doodse moegheid te oorkom met ’n lang nagrus – net om meer uitgeput te voel? Hier is die rede: Rus bestaan uit meer as net slaap, hoewel ons dikwels die twee in dieselfde asem gebruik, sê dr. Saundra Dalton-Smith, mediese dokter en skrywer van Sacred Rest: Recover Your Life, Renew Your Energy, Restore Your Sanity (FaithWords), in ’n TED-praatjie.

“Menslike gedrag is veelsydig, kompleks en holisties – en bestaan uit baie dele. Só is dit ook met rus . . . Dis nie net een enkele ding nie, maar ’n kombinasie,” beaam dr. Annemarie Lombard, stigter van Sensory Intelligence® en kenner en pionier van sensoriese prosessering vir beter geestesgesondheid, welstand en produktiwiteit.

Dr. Dalton-Smith onderskei sewe soorte rus wat jy nodig het. Identifiseer die areas waar jou “emmer” leeg is – en besluit hoe jy daardie energie kan aanvul.

1 Fisieke rus

Fisieke rus kan passief of aktief wees, verduidelik dr. Dalton-Smith. Passief sluit slaap en sitslaap in. Die aktiewe soort bestaan uit dinge soos joga, strek en masseerterapie om jou liggaam se sirkulasie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE3 min read
Ons Wêreld
Megaster Taylor Swift het al 14 Grammy-musiekpryse gewen. By vanjaar se glansryke toekenningsaand was sy ook die onbetwiste mode-wenner. Haar verskyning op die rooi tapyt – in ’n wit Schiaparelli-rok en lang swart handskoene – het die meeste sosialem
SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related