Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Die dood is ’n topic wat heeltemal taboe is vir bespreking. En seker even meer noudat Covid-19 so verwoesting saai. Maar ek dink die dood is eintlik ’n wondersoete ding. Dood waar is jou angel? wil ek sommer hardop vra. Die feit dat mense nie graag oor die dood wil praat nie, het my diep nadenkend gelaat oor die hoekoms en die waaroms.

Is mense of predikante dan bang om dit te discuss of wat? Dis mos nie asof jy die dood kan oproep as jy daaroor praat nie. Of

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related