Kuier

WOORDE DRA KRAG

Sê jy net wat jy wil of bedoel jy eintlik dit wat jy sê? Gebruik jy jou woorde met wysheid of sommer net om die stilte te vul? Praat jy sonder om te dink of spreek jy elke woord bewustelik en met intensie uit?

Ons omskryf ons emosies met woorde. Ons gee ons planne te kenne deur woorde. Ons doen erkentenisse en bekentenisse met woorde. ’n Kyk en die atmosfeer kan swaar gelaai wees met emosies en ongesêde woorde. Maar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
‘N Brief Aan My Kinders
RAAK WYS MET… Brenden Boys, ek skryf dié brief aan julle omdat dít wat ek wil sê belangrik is, en ek dit vir ewig wil opteken. Hierdie jaar is ons land 30 jaar onder ‘n sogenaamde demokratiese bestel. Met die eerste demokratiese verkiesing was ek sle
Kuier5 min read
Kinderpornografie: Die Draak Met Duisende Koppe
D is iets wat geen ouer hulle wil voorstel nie: dat jou kind in die kloue van seksuele uitbuiters beland … en om dan deur duisende, selfs miljoene, verder aanlyn misbruik te word as deel van ‘n wêreldwye kinderpornografienetwerk. Maar die hartseer we
Kuier5 min read
Euodia Ken Nie Van Stilsit Nie!
D ié gesoute aktrise is dalk bekend vir haar lang lys TV-rolle, maar toneelspel is net een van Euodia Samson (54) se vele talente. En sy ken g'n van stilsit nie – daar's altyd iets op die horison. Sondae kuier sy in ons sitkamers as die liefdevolle C

Related