Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof
Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof
Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof
Ebook59 pages36 minutes

Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Hierdie boek is ‘’n werk oor, wat ek noem die bose drie-eenheid: okkultisme, towerkuns en valse geloof.  Daar is agente deur wie Satan sy bose planne teen die bevordering van God se Koninkryk en humaniteit, uitvoer. 


Hierdie drie takke van die koninkryk van duisternis werk in harmonie om bogemelde objektiewe te bereik.  Satan is die inisiëerder en aan die hoof van elkeen van hulle.  Jy sal altyd die ander kry wanneer enige een van die ander in werking is.  Dit is hoekom ek hulle ’n drie-eenheid noem.  Byvoorbeeld, in okkultisme sal u ook towerkuns en vals geloof vind.  Die valse profete en hekse behoort gewoonlik aan geheime verenigings en kulte.  Hulle vertak volgens hulle onmiddelike objektiewe en operasies.  Hulle is verskillende takke van dieselfde boom. 


Maar hoe beheer ons hierdie eeue oue spirituele bedreiging wat soveel chaos aan die mens en sy gespanne verhouding met sy Maker veroorsaak het?  Dit is wat ons hier probeer offer.  Elke Christen moet opstaan, die volle wapenrusting van die Koninkryk van die Hemel aantrek en hierdie sataniese aanslae beveg.  En ons moet dit nou doen, dringend en vasberade. 

LanguageAfrikaans
PublisherGabriel Agbo
Release dateOct 14, 2020
ISBN9781071568668
Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof

Related to Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof

Related ebooks

Related articles

Reviews for Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof - Gabriel Agbo

    Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof

    Deur Gabriel Agbo

    Oorlog teen Okkultisme, Toorkuns en Vals Geloof

    Kopiereg Gabriel Agbo – 2012

    ISBN-10:1477673350

    ISBN-13:978-1477673355

    ––––––––

    Rev. Gabriel Agbo

    Tel: +234-8037113283

    E-pos: gabrielagbo@yahoo.com

    www.authorsden.com/pastorgabrielnagbo

    Facebook: Double Honour International

    P O Box 1755 Enugu, Nigeria.

    Alle regte voorbehou.  Geen deel van die publikasie mag weergegee of oorgedra word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotostatering, opname, of andersins, of by enige informasie berging en herwin sisteem, sonder skriftelike toestemming van die outeur nie.

    ––––––––

    Tensy anders aangedui, is alle Skriftelike aanhalings in hierdie boek, uit die Nuwe Lewende Vertaling weergawe van die Heilige Bybel aangehaal.

    TOEWYDING

    Ek dra hierdie boek op aan al die gebedsvegters; wat dag en nag hulle tyd, energie en hulpbronne opoffer om toe te sien dat die wil en koninkryk van God hier op aarde gevestig word.  U beset ‘n spesiale plek in God se hart.

    Onthou asseblief altyd dat u arbeid nooit verniet sal wees nie omdat God u hier en in die lewe wat volg sal vergoed. 

    God seën u!

    INHOUD

    Deel 1:            7

    Okkultisme

    ––––––––

    Deel Twee:         13

    Afgodery, Bloed en Menslike Offers,

    Seksuele Perversie, Waarsêery,

    ––––––––

    Deel Drie:        30

    Towerkuns

    ––––––––

    Deel Vier         35

    Vals Geloof

    INLEIDING

    Hierdie boek is ‘n werk, op wat ek noem die bose drie-eenheid - okkultisme, toordery en vals geloof.  Hierdie is die agente waardeur Satan sy afskuwelike planne teen die bevordering van God se koninkryk en die mensdom uitvoer. 

    Hierdie drie takke van die koninkryk van duisternis werk in harmonie om die bogenoemde objektiewe te behaal.  Satan is die inisiëerder en aan die kop van elkeen van hulle.  U sal altyd die ander kry wanneer één van hulle in werking is.  Dit is waarom ek hulle ‘n drie-eenheid noem.  Byvoorbeeld, in okkultisme, sal u ook toordery and vals geloof vind.  Die valse profete en hekse behoort gewoonlik aan geheime kringe en kulte.  Hulle brei bloot uit volgens hulle onmiddelike objektiewe en operasies.  Hulle is drie verskillende takke van dieselfde boom.

    Maar hoe rem ons hierdie eeue-lange spirituele bedreiging wat soveel chaos met die mens en sy gespanne verhouding met sy Maker veroorsaak het? Dit is wat ons hier probeer aanbied.  Elke Christen moet opstaan, die volle wapenrusting van die koninkryk van die hemel aantrek en hierdie sataniese aanslag beveg.  En ons moet dit nou doen; dringend en doelgerig.  Let op die woord – Christen en die frase – volle wapenrusting. Dit beteken dat jy weer gebore moet wees, ‘n heilige lewe leef en kundig moet wees in die woord van God aleer U kan kwalifiseer om oorlog te voer en die magte van donkerte te oorwin.  Dis baie belangrik!

    Ek bid dat God u die verstaan vermoë sal gee, asook om u toe te rus om hierdie oorlog tussen goed en kwaad te wen, tussen die koninkryk van lig en die koninkryk van duisternis – Amen!

    ––––––––

    Gabriel Agbo

    ––––––––

    "Ten slotte:  Vind krag in julle verbondenheid aan die

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1