SARIE

En toe breeklig deur die Groot Niks …

‘Die dokter, ’n flambojante kêrel met ’n blommetjieshemp, kyk op van jou lêer op sy skoot en verklaar sonder seremonie: “Jy is baie vrugbaar.”

Dis nie vir jou nuus nie, dit bevestig net wat jy reeds weet, wat jou ma al sedert hoërskool betekenisvol en bekommerd vir jou sê.

So jy hou aan uitstel. 30 kom en gaan, 32, 34, 35. Jou ma het jou op 43 gehad, redeneer jy, jy het nog baie tyd. En elke aand drink jy die vaalgeel pilletjie met die soet, harde dop wat keer dat jy ovuleer.

Dan, op ’n dag, ses maande voor jy 36 word, dink jy dis nou of nooit. Jy bel jou ma en sê jy’t die Pil gelos. Sy sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■
SARIE8 min read
Net Cindy, Niks Fancy Nie
Hier is een rol wat Cindy Swanepoel-aanhangers nie sien kom het nie. Cindy as ’n idioom. Kry die prentjie: woordelose papierpop Cindy, met groot rooi kartonlippe en tande wat daaruit tuimel as dit oopgaan . . . ’n Mond vol tande. Die Wonderlike Wêrel
SARIE5 min read
7 Dinge Oor Plasebo’s Medisyne Se Raaisel
Mense wat haar ken, weet al: As Shudira ingedagte is, woel sy met haar wysvinger in haar regteroor. Sy vroetel dan met die vuurhoutjie wat sy glo daarin afgebreek het. Glo, want al het ’n spesialis daai oor goed deurgekyk, kon sy niks opspoor nie. Ma

Related