Kuier

NIE GOED VIR GEMOED

Covid-19. Corona. Pandemie. Dít is terme wat deesdae die nuusopskrifte oordonder. Oral waar jy kyk of lees, sien of hoor jy van die verwoestende spoor wat die Covid-19-pandemie agterlaat.

Wanneer jy’n koerant of tydskrif oopmaak, die TV of radio aanskakel of die internet besoek, is jy amper 99,9% seker daarvan dat die eerste storie wat jy gaan lees of hoor oor die pandemie is.

As jy boonop deesdae alewig moeg, krapperig en bekommerd voel en jy sleg slaap omdat jy gedurende die inperking bekommerd is dat jy dalk die volgende slagoffer van Covid-19 kan wees, ly jy heel waarskynlik aan“Corona Fatigue”oftewel “Covid-19-moegheid”.

Volgens Cleveland Clinic se webtuiste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier11 min read
Vaarwel Aan Die Vlei Se Mense
Die wel en weë van die leerders en onnies by die fiktiewe Hoërskool Arendsvlei op die Kaapse Vlakte hou ons sedert 1 Oktober 2018 vasgenael voor ons TV's. Daar was gekonkel, hope verraad, affairs en selfs ’n moord of twee (of drie) … En nou, ses seis
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related