Huisgenoot

OP DIE ‘SLAGVELD’ VAN ’N HAARKAPPER

ANRI HUGO (40), HAARKAPPER, RUSTENBURG

‘DIT spook by my: daardie oproep waarin ek moes hoor sy het ’n einde aan alles gemaak.

Sy was ’n vriendin van my. ’n Liefdevolle mens met ’n omgeehart – een met soveel warmte. ’n Enkelma wie se wêreld met soveel vreugde om haar dogtertjie gedraai het.

En toe – een oggend net ’n paar dae terug – staan sy op en trek die sneller. G’n waarskuwing nie. Niemand het geweet presies hoe swaar die wêreld op haar skouers rus nie.

Haar dogtertjie was binne die huis toe daardie knal teen die mure weergalm. Sy’t verstar daar bly sit toe bure en owerhede die huis. Sy sal haar ma nooit weer sien nie . . .

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Beer Adriaanse
Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Toe ek tweedejaar en 20 was. Ek het ’n afro gehad, was sorgeloos en die wêreld was eenvoudig. Waaroor is jy spyt? Oor die kere in my lewe waar ek nie myself was nie of oneerlik met myself was. Hoe sal die me
Huisgenoot2 min read
Majozi
As tjokker in Durban het musiek ’n groot impak op sy lewe gehad. “My ouers was lief daarvoor om na klassieke en gospelmusiek te luister. Ek was self ook mal oor kinderrympies,” sê Majozi (36), bekend vir sy treffers “Fire”, “Darling” en “Mi Amor” saa
Huisgenoot1 min read
Foto Van Die Week
HIERDIE WEEK IN DIE GESKIEDENIS ■

Related