Rapport

As Jesus kon kniel, kan boere óók

Toe van Suid-Afrika se topkrieketspelers en administrateurs verlede Saterdag op Super-Sportpark in Centurion kniel om hul steun toe te sê aan Black Lives Matter, moes ’n mens reaksie verwag het.

Inderwaarheid was daar vroeër al reaksie – toe Lungi Ngidi die hele saak geopper het en Boeta Dippenaar en ander oudspelers wou weet wat dan van plaasmoorde?

Maar ná die saamkniel het nog ’n klomp reaksie gevolg, onder meer van verontwaardigde gelowiges. In boodskappe wat wyd in sosiale media versprei is, het hulle sterk standpunt ingeneem: Ons kniel net voor God; voor niemand anders nie.

En daarmee het hulle die hele Black Lives Matter-beweging eintlik as ’n soort afgodery bestempel. Hierdie standpunt kan dalk baie vroom klink, maar dit getuig van ’n soort bravade wat nie pas by die navolging van Christus nie.

Jesus Christus self

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related