Rapport

Satan, en gou sy bybel, ‘praat Afrikaans’

Die stigterslede van Suid-Afrika se eerste satanistiese kerk wil binne die volgende jaar ’n Afrikaanse weergawe van die sataniese bybel uitreik.

Riaan Swiegelaar (39), medestigter van die Suid-Afrikaanse Satanistiese Kerk, wat amptelik as kerk geregistreer is, sê die vertaling is deel van hul

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa
Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he

Related