Huisgenoot

MY KANS OP DIE KANSEL

HY BESKRYF homself as net “’n gewone outjie van Pietersburg”, maar die taak wat nou op sy skouers rus, is allesbehalwe gewoon – om die skoene vol te staan van een van die bekendste maar ook een van die mees omstrede pastore in Suid-Afrika.

Nee, sê Retief Booysen, hy het geen begeerte om Andries Enslin as die “nuwe gesig” van die Albertonse LewenSentrum te vervang nie. Tog het hy vanjaar die leisels van dié bekende Afrikaanse gemeentes oorgeneem, drie jaar nadat Andries die kerk onder ’n wolk verlaat het. Bewerings van “wanbestuur” en van ’n “onbetaamlike verhouding” met ’n getroude vrou is teen Andries gemaak, kort voor hy, sy vrou, Vikki, en hul vier kinders hulle in Austin, Texas, gaan vestig het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Die Olimpiese Gimnas Nadia Comaneci
MONTREAL, 1976. In die fel kollig lyk sy soos ’n porseleinpoppie. Toe begin die 14-jarige gimnas met haar aanloop en jy kan ’n speld hoor val in die arena en televisiekamers wêreldwyd. Vir 30 sekondes swaai en tuimel sy deur die lug asof swaartekrag
Huisgenoot4 min read
Juffrou X - Sterre
By die Victory Heights Hoërskool is die eindeksamen net één van die uitdagings wat kinders in die gesig staar. Maar ’n paar onderwysers sal enigiets doen om hulle kinders ’n kans in die lewe te gee, binne of buite die klaskamer. Juffrou X (Trix Vivie
Huisgenoot4 min read
111 Jaar Met Pap, Vleis En Marog
DIE lug bo Mpumalanga se Hoëveld is vandag grys en bewolk. Amper soos die oorlogswolke wat 110 jaar gelede bo die verre Europa saamgepak het. Ons praat hier van die Eerste Wêreldoorlog wat in 1914 uitgebreek het. Daardie verskriklike slagting wat dee

Related