Prof. Christina Landman was vir meer as 30 jaar aan Unisa verbonde. Sy het sewe grade en word die eerste vroulike professor in Teologie. Sy was onder meer die redakteur van die Lee...view moreProf. Christina Landman was vir meer as 30 jaar aan Unisa verbonde. Sy het sewe grade en word die eerste vroulike professor in Teologie. Sy was onder meer die redakteur van die Leefstylbybel vir vroue. Sy is 'n dominee in die VG Kerk en was ook dié kerk se algemene sinode se Actuarius. Sy bly in Lyttelton en het een seun. view less