Rapport

Potgieter ’n ‘liewe mens’ en toegewyde predikant

Die oudste predikant van die NG Kerk, ds. Kobus Potgieter, is in die ouderdom van 99 in die Lynnwood-oord in Pretoria oorlede. Hy is voor sy heengaan positief vir Covid-19 getoets.

Potgieter was die moderator van die destydse Noord-Transvaal se sinode vanaf 1975 tot 1983 en van die algemene sinode vanaf 1982 tot 1986.

Sy skoonseun, prof. Nelus vertel: “Hy was lief vir die lidmate van die gemeentes waar hy gedien het: Dalunie, Pretoria-Oos, Universiteitsoord, Suidoos-Pretoria en Krokodilrivier. By Universiteitsoord was hy studenteleraar en intens betrokke by die bouprojek van die pragtige kerkgebou en konserttoere om geld vir die bouprojek in te samel.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Nigerië Maak Toegewings Ná Onluste
Die Nigeriese jeug se protesoptogte het reeds die regering gedwing om sekere toegewings te maak en dit kan verdere uitdagings bring vir die leiers van dié Wes-Afrika-staat. Die regering het ingestem om die polisie se Special Anti-Robbery Squad (Sars)
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa
Rapport2 min read
Blomme ’n Jaar Ná Sterftes By Voëlklip
Etienne Scheepers en die nuwe vrou in sy lewe het Donderdag blomme gaan neersit by Voëlklip in Heroldsbaai, waar sy vrou, Heidi (35) en hul twee kinders ’n jaar gelede tragies gesterf het. Die 35-jarige ma en haar kinders, Cozette (6) en Hugo (2), he

Related