Julian Müller is 'n emeritus-professor aan die Universiteit van Pretoria. Talle boeke het al uit sy pen verskyn, waaronder 'Om te mag twyfel' en 'Opstanding'. Vir 'Die erediens as fees' ontvang hy ...view moreJulian Müller is 'n emeritus-professor aan die Universiteit van Pretoria. Talle boeke het al uit sy pen verskyn, waaronder 'Om te mag twyfel' en 'Opstanding'. Vir 'Die erediens as fees' ontvang hy in 1992 die Andrew Murray-prys vir Christelike literatuur.view less