Rapport

Is NG Kerk reg vir bekroonde boek?

Wyle Nico Smith se boek In Mamelodi het ek my God gevind is vanjaar die wenner van die Andrew Murray-prys vir Christelike publikasies in Afrikaans. Dis ’n heruitgawe van ’n boek wat onder ’n ander titel reeds in 2010 verskyn het. Die beoordelaars skryf dat ’n heruitgawe nodig geword het omdat die kerk (bedoelende die NG Kerk) “dalk nog nie voorheen gereed was om die verhaal te hoor nie”.

Die implikasie is dat die kerk dalk nou gereed is om die verhaal

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related