Rapport

Het die Doppers die toets gedop?

Die kerk bestaan uit gebroke sondaars.

In Rapport Weekliks van 12 Julie verskyn daar die hartverskeurende artikel van Francois Lion-Cachet waarin hy as gay persoon sy afskeid van die Gereformeerde Kerke in SA (GKSA), of “Dopperkerk” soos hy dit noem, beskryf.

Volgens hom kan hy moeilik insien dat iemand nog aan ’n kerk (kerkgemeenskap) kan behoort wat ’n “skadelike dogma” handhaaf waar gay persone nie welkom is nie. Onderdrukking en homofobie het van die gruwelikste dade tot gevolg. Sy standpunt verdien sonder twyfel nadere aandag.

Gedurende die tweede helfte van die vorige eeu was daar veral drie debatte wat in die drie klassieke Afrikaanse kerke gevoer is. Die eerste het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related