Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

As jy bekeer op universiteit is en nog sterk staan en geanker is in die Here, haal ek my hoed vir jou af. As jy weet wie jy in God is, en nie sommer “ge-move” of “ge-shake” word nie, behoort jy trots op jouself te wees as Christen. Daar is verdrukking, talle uitdagings, versoekings en beproewinge as student. En dit geld vir almal – nie net studente nie – wat ‘n pad met die Here stap.

Ek het al talle kere gesien hoe studente opgee op hulle geloof en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related