Huisgenoot

MENINGS OOR STORIES OP HUISGENOOT.COM

1 ‘EK GAAN NOOIT OPGEE NIE’

Só sê Anzil Williams (16), wat beste wense van sy Bok-helde gekry het nadat hy sy nek in ’n rugbywedstryd op Humansdorp gebreek het

Anzil, jy is ’n ware aansporing en almal kan baie by jou leer. Ek hoop jy kry al die geleenthede om al die rehabilitasie te doen, sodat jy ’n vol en gelukkige lewe kan lei. Jou gesindheid spreek waarlikwaar boekdele.

ROZELL

Baie dankie, jong man, dat jy nie moed opgee nie. Jy het al so ver gekom, jy is amper daar! Hou net nog ’n rukkie langer vol. Ons hou al ons duime vas vir jou en jou familie.

MARELIZA

Jy is so pragtig van binne en buite. Weet net, God sal nie dat jy iets oorkom wat jy nie kan hanteer nie. Ons salueer jou. Ja, elke dag gaan nie ’n sonkyndag wees nie, maar elke dag bring ook nuwe hoop. God se seën vir jou.

NADINE

Jy het nog steeds jou pragtige glimlag. Dit wys net hoe sterk jy is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Kuier Die Hele Jaar Deur!
Nog ’n prettige seisoen van Die Babbelbende is nou volstoom aan die gang! Kyk saam na seisoen 2 op huisgenoot.com. In dié aanlyn Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd saam interessante dinge
Huisgenoot6 min read
Die Groot Vergeet
‘KAREL, hoe laat is dit?!” Ag jinne tog, wanneer wil oom Jakob ’n bietjie laat lê? Hy vra ’n mens elke dag dieselfde ding: Waar is Lietie? Waar is Sammie en Kosie? Maar die belangrikste van almal is, waar is sy vrou? “Karel, hoe laat is dit?!” Die ti
Huisgenoot9 min read
Waar Elke hond Se Dag Aanbreek
WANNEER jy van die hoofpad afdraai, hoor jy dit reeds. Die geblaf. En dis nie net ’n hond of twee of drie nie. Dis ’n trop. ’n Trop wat bláf. Kronkel van die N1 tussen De Doorns en Touwsrivier op die R318-grondpad in die rigting van Ashton, en dit ra

Related