Nuut op die rakke
Sep 16, 2022
3 minutes
Deur ELNA VAN DER MERWE
BLINDE MOL OF WYSE UIL?
Deur SUSAN COETZER
R189*
Susan Coetzer skryf in haar voorwoord oor “’n paar uitgesproke Christene wie se optrede haar en ander se lewe ontwrig”.
“Hierdie Christene praat dikwels ’n klomp strooi. Hulle versuim elke dag om hulle woorde met dade op te volg. Die pap val gereeld op die grond en ander moet dit optel. Mense sonder integriteit maak die lewe vir ander
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days