Huisgenoot

VERTALING WAT PRÁÁT

DIS een van die heel bekendste boeke ter wêreld, al oor eeue heen ’n topverkoper én boaan lyste as die boek wat die meeste gesteel word – en teen einde verlede jaar was dit al in meer as 600 tale vertaal.

En nou is daar ’n nuwe Afrikaanse vertaling van die Bybel op pad – 37 jaar ná die vorige amptelike vertaling deur die Bybelgenootskap van Suid-Afrika in 1983.

En dis nie sommer ’n tjoef-tjaf storie of die werk van ’n enkele vertaler met ’n tweetalige woordeboek dié nie: As jy dalk eersdaags ’n eksemplaar van Die Bybel 2020 in jou hande vashou, sit jy met die produk van 16 jaar se werk deur ’n span van meer as 170 mense; die meeste mense wat al aan ’n Afrikaanse Bybel gewerk het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot2 min read
Ziza En Nickey Jacobs
EK HET my pa in 2004 in ’n ongeluk verloor. Hy het van Victoria-Wes Kaap toe gegaan om werk te gaan soek, en hy sou weer in Desember daai jaar terugkom, maar hy’s in November in die ongeluk dood. So toe is die broodwinner weggevat. Dinge was donker.
Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Marinda Engelbrecht praat oor haar vriendskap met Peter Veldsman, die befaamde sjef, kosredakteur en kookboekskrywer wat op 82 oorlede is Hy was ’n ware kosikoon, so innoverend en wêreldwyd gerespekteer. Saluut! My deeglik gebruikte versameling harde

Related