Huisgenoot

90 JAAR VAN DIE AFRIKAANSE BYBEL

DIT lyk seker nie vreeslik anders as ’n baie ou Bybel wat jou oupa of ouma iewers in ’n kas bewaar het nie. ’n Mens kan sien dit is veel meer as ’n eeu oud, maar dis goed bewaar. Duidelik was dit vir iemand kosbaar.

Dan sien jy ook die foto wat langsaan in ’n glaskas staan. ’n Knielende jong man met ’n geweer in die hand. Dié Bybel moet ’n storie hê. Trouens, die jong man op die foto het dié einste Bybel in sy hand gehad toe hy dood is.

Philipus Cronjé van Ficksburg was ’n kryger wat in die Anglo-Boereoorlog deur die Engelse gevang en na die Groenpuntkrygsgevangenekamp geneem is. In April 1900 is hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Ou Kallie werk by ’n winkel wat elektroniese toerusting verkoop. Op ’n dag kom ’n dief in en hardloop met ’n TV-stel uit. Kallie hardloop dadelik agterna terwyl hy uitasem skreeu: “Stop, stop! Jy het die afstandbeheerder vergeet!” JOHANNA RADEMEYER “
Huisgenoot1 min read
Op Die Skoolbanke …
ANTWOORDE: 1. JESSICA ALBA, 2. AVRIL LAVIGNE, 3. NICOLAS CAGE, 4. CINDY CRAWFORD, 5. BARACK OBAMA, 6. QUEEN LATIFAH, 7. OWEN WILSON, 8. MADONNA, 9. TOM HANKS ■
Huisgenoot1 min read
Internasionale Eer Vir Plaaslike Omgewingsaktiviste
TWEE Suid-Afrikaanse omgewingsaktiviste is aangewys as die gesamentlike wenners van die Goldman-prys vir Afrika. Sinegugu Zukulu en Nonhle Mbuthuma het sleutelrolle gespeel daarin om die maatskappy Shell se planne te keer om seismiese toetse aan die

Related