Weg!

ONTMOET DIE SKRYWER

Waarom was dit vir jou belangrik om hierdie boek te skryf?

Karel Schoeman en ander skrywers het Philippolis se aanvangsgeskiedenis deeglik vasgepen, maar die latere geskiedenis (tot die onlangse verlede) is grootliks nog nie geboekstaaf nie.

Ek wou hulde bring aan Philippolisers wat nog leef en steeds diep spore in die samelewing trap. Die boek is daarom opgedra aan my ouers, Jens (77) en wyle Naómi Friis. My pa woon steeds op die dorp – hy bestuur Die Groenhuis-gastehuis.

Wat was vir jou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg8 min read
Dié Berg Dwing Respek Af!
Ná die aanhoor van verskeie rillerstories het ek Arangieskop van my staplysie geskrap. Vriende het vertel van toonnaels wat afval, bene wat breek, helikopterreddingspogings... Nee wat, om buite in die veld te wees moet ’n mens rustig maak eerder as g
Weg9 min read
Die Kenners Se Keuse
Een van dié heeljaar-tweemantent se groot trekpleisters is hoe maklik dit op- en afslaan. Jy slaan die tent en sy boseil tegelyk op: Steek net die kleurgekoördineerde tentpale inmekaar, glip dit deur die slopies op die boseil en ta-daa! Met ’n gewig
Weg5 min read
Só Vis ’n mens
Wat doen julle wanneer julle nie skryf nie? Henk: Ek is al vir meer as 20 jaar ’n stapen fietstoergids en bevoorreg genoeg om toere na vele verre plekke te lei – deur Afrika, Europa, die Amerikas en die Middeen Verre-Ooste. Ek stap al van kindsbeen a

Related