Rapport

Ons taal se begin in die Bo-Kaap

As jy die katoen-handskoene wat die nasionale argief verskaf, aantrek, mag jy die boek Bayan al-Din (Ter verdediging van die geloof) optel.

Tensy jy Arabies magtig is, sal jy dit nie kan lees nie. Die boek is in 1869 geskryf, het 354 bladsye en word alom aanvaar as die eerste substantiewe werk wat in Afrikaans gepubliseer is.

As jy dit hardop lees, hoor jy klaarblyklik Afrikaans – “Slamse” Afrikaans soos wat dit 150 jaar gelede in die Bo-Kaap gepraat is. Daarom dat dit so ’n uitstekende bron vir Afrikaanse taalkundiges is.

Maar wie het hierdie boek geskryf?

Baie van die geskiedkundige inligting kom uit hofverslae.

Abu Bakr (of Ebubekir in Turks) Effendi was ’n kleurvolle en merkwaardige Islamitiese geleerde wat in 1862 deur die kalief in Istanbul na die Kaap gestuur is om die Moslem-bevolking in te lig oor die rites en voorskrifte van hul geloof. ’n Lid van die Kaapse parlement, P.E. de Roubaix, het dikwels die chaos, gevegte, onmin en geweld buite die moskees in die Bo-Kaap aanskou wat ontspring het uit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport2 min read
Polisie Kyk Glo Bebloede Mes Mis
’n Oënskynlik bebloede Okapi-mes is in die bakkie gekry waarmee Brendin Horner die aand van sy moord gery het – dít nadat die voertuig twee en ’n half weke by die polisie was. “Daar is definitief bloed op die mes,” sê Gilly Scheepers, eienaar van die
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d

Related