Rooi Rose

TUIS IN AFRIKA

SY HET DIE OU DIKKE SEEKOEI WAT TE NA AAN HAAR BOOT GEKOM HET, MET HAAR SAMBREEL AGTER DIE OOR GEKIELIE, EN DIÉ HET DIT SO GENIET DAT HY SKOON VAN SY AGGRESSIE VERGEET HET

Om in 1893 as ’n ongetroude Engelse vrou alleen op ’n Afrika-ekspedisie te vertrek, was ongehoord. In die Victoriaanse era was daar streng voorskrifte wat ’n jong vrou in die bek sou ruk, sou sy so ’n uitspattige ervaring wou aanpak. Boonop was dit gevaarlik, want Afrika is destyds as die wit man se graf bestempel weens onder meer koors en kannibale. Maar niemand het met Mary Kingsley rekening gehou nie.

Toe Mary se ouers in 1892 kort na mekaar sterf, het sy as enigste vrou tussen ’n klomp matrose en handelaars op ’n vragskip geklim en Sierra Leone toe gevaar. Van die ervare handelaars wat saam met haar op die skip was, het hul bes gedoen om haar te laat besef dat dit waarskynlik ’n selfmoordsending is, maar tog het hulle haar ook waardevolle raad en inligting gegee. Met haar

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Winterblomme
1 ROK MET BLOMMOTIEF (R3 799; XS-L) SCOTCH & SODA. 2 LEERBAADJIE (R6 580; XS-XL) TED BAKER. 3 STUDIO W-HEMP (R399; 4-20) WOOLWORTHS. 4 ENKELSTEWELS (R1 599; 2,5 -9) STEVE MADDEN. Indien jy in ’n geblomde kledingstuk wil belê, begin by ’n geblomde
Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose2 min read
OP die RAK
Beet, tamatiesous, rooiwyn … Jy ken daardie nare gevoel as jy op jou gunsteling-kledingstuk mors. Die geheim is om so gou moontlik iets aan die vlek te doen, maar ligloop vir skerp middels wat die materiaal kan beskadig. Personal Touch Fabric Stain R

Related