Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet
Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet
Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet
Ebook79 pages28 minutes

Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Hoekom het ek die Joodse geloof gelos vir Jesus?

Wat is van die vreemde Joodse tradisies?

Hoe getuig jy aan Jode oor Jesus? 

Laat die raaisels onthul word en die waarheid gespreek word!

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateOct 28, 2020
ISBN9781071573006
Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet
Author

Bernard Levine

Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews  Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven?  What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger

Read more from Bernard Levine

Related to Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet

Related ebooks

Related articles

Reviews for Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet - Bernard Levine

    Hoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet

    Deur Bernard Levine

    Hoekom het ek die Joodse geloof gelos om Jesus te volg?

    Wat is die vreemde tradisies van die Jode?

    Hoe getuig jy aan Jode omtrent Jesus?

    ––––––––

    Laat die sluier oor die raaisels gelig word en die waarheid bekend gemaak word!

    Toewyding

    Aan my liefste vrou, Chrissie

    Jy vul my wêreld met skoonheid, goedheid en liefde. 

    Aan (Wikkie) Whiskers ons skattige kat.

    Jy gee my soveel genot en plesier.

    Ek waardeer dit innig.

    Alle regte voorbehou onder Internasionale Kopiereg Wetgewing.

    Geen deel van hierdie boek mag gereproduseer of versprei word in enige vorm of op enige manier, elektronies of meganies, insluitende fotokopiëring, opname of deur enige informasie stoor of herwin sisteem, sonder die voorafgaande toestemming van die skrywer nie.

    ––––––––

    ©Bernard Levine 2015

    Inleiding

    Ek was 'n Jood gebore.  My ma was die enigste kind van Rabbi Kesler, wie na Suid-Afrika vanaf Pole geïmigreer het. 

    My oupa, Rabbi Kesler het my die toegewysde Torah deel vir my barmitzvah geleer, wat ek in die openbaar in die Sinagoge moes voorlees. 

    In ons huis het ons altyd die radio regdeur die dag aangehad.  Ons huis was gevul met musiek en 'n diep eerbied vir God.

    Op Sondae was daar 'n oggend kerkdiens uitsending oor die radio. 

    Eers was dit net 'n stem wat in die agtergrond gepraat het.  Maar na 'n rukkie, het die preke wat die predikers gelewer het my pa se aandag gevang en het hy vir my gesê: hulle maak baie sin!.  My pa het veral hulle keuse van woorde in hulle opbouende boodskappe geniet.  Hoe meer ons geluister het na wat die predikers te sê gehad het, hoe meer het ons begrip en geloof in Jesus begin groei. 

    Dinge was baie anders in die Joodse Ortodokse Sinagoge. 

    Omdat die dienste almal in Hebreeus was, (wat die meeste van die gemeenskap nie verstaan het nie), het ons altyd met ons vertrek leeg gevoel, sonder 'n boodskap van hoop ... sonder om enige skriftuurlike onderrig te kry. 

    Ek het nie daarvan gehou dat jy nie in die Sinagoge kon sit waar jy wou nie, veral nie op die hoog heilige dae soos Rosh Hashana (Joodse Nuwejaar) en Yom Kippur (Dag van Versoening) nie.  Die sitplekke was toegeken na gelang van hoeveel jy kon bekostig om te betaal.  Dit is soos om 'n kaartjie na 'n

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1