Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Jou Gunsteling Christelike Boeke
Jou Gunsteling Christelike Boeke
Jou Gunsteling Christelike Boeke
Ebook78 pages48 minutes

Jou Gunsteling Christelike Boeke

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Jou gunsteling Bernard Levine Christelike Boeke

DRIE BOEKE IN EEN

Waarom ek die Joodse geloof gelos het om Jesus te volg

Die Joodse konfidensiële lêers nog nooit voorheen gepubliseer
Jy kan nooit genoeg "Dankie" sê vir Jesus nie

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateNov 26, 2020
ISBN9781071576717
Jou Gunsteling Christelike Boeke
Author

Bernard Levine

Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews  Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven?  What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger

Read more from Bernard Levine

Related to Jou Gunsteling Christelike Boeke

Related ebooks

Related articles

Reviews for Jou Gunsteling Christelike Boeke

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Jou Gunsteling Christelike Boeke - Bernard Levine

    Jou Gunsteling Bernard Levine Christelike Boeke

    DRIE BOEKE IN EEN

    ––––––––

    Waarom ek die Joodse geloof gelos het om Jesus te volg - 3

    ––––––––

    Die Joodse konfidensiële lêers nooit voorheen gepubliseer nie - 24

    ––––––––

    Jy kan nooit vir Jesus genoeg Dankie sê nie - 52

    PROLOOG

    Oor die jare heen, was ek soveel kere verskillende vra oor die Jode gevra, hulle geloof en manier van lewe en elke keer, sonder uitsondering, het die luisteraars gedy op wat ek hulle vertel het en my gesmeek om hulle meer en meer te vertel. 

    Hierdie versameling van DRIE BOEKE IN EEN bevat sommige van my mees populêrste en beste verkoper titels. 

    Vir enigiemand wat ooit daarna gesmag het of gewens het om die land van Israel te deurreis, vir al die mense wat lief is vir die Joodse mense en gesmag het om meer uit te vind oor hulle geloof en leefwyse, vir elke Christen wat lief is vir Jesus en meer oor sy Joodse wortels wil leer ... is hierdie unieke boek gepak met tonne en tonne spesiale juwele!

    WAAROM EK DIE JOODSE

    GELOOF GELOS HET OM

    JESUS TE VOLG

    WAAROM EK DIE JOODSE

    GELOOF GELOS HET OM JESUS TE VOLG

    Ek is seker dat jy verbaas sal wees om te leer dat jy nie 'n Bybel in die meeste Joodse huise sal vind nie.  Maar is dit nie vreemd nie, mag jy sê ... hoe is dit dat die nasie wat bekend staan as die Mense van die Boek nie 'n Bybel in hulle huise besit nie?  Wat selfs meer verbasend is, is dat jy sal dink dat die Joodse mense die Skrif volg en goed ken.  Die skokkende waarheid is dat die meenste van die Ou estamentiese boeke 'n geheim vir die Jode is omdat hulle dit nie ken nie en nog nooit die profesieë oor Jesus gesien het soos in die boeke van Esegiël, Jesaja, Daniël of Maléagi nie.

    En het jy geweet dat die meeste Jode nie weet wat hulle sê wanneer hulle bid nie omdat hulle nie Hebreeus verstaan nie.

    Nou wonder jy seker hoe die Jode van hulle sondes verlos word as hulle nie in Jesus Christus glo nie?  Wat glo die Jode is die manier om in die hemel te kom?  Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.

    Wat baie verbasend is, is alhoewel jy sal dink dat die Joodse mense die Skrif volg en ken, is die ware realiteit dat die Jode eintlik net die eerste 5 boeke van die Bybel bestudeer , dit word die Torah genoem, en lees asook die Psalms en die boek van Ester.  Die Jode bestudeer of lees nie die ander wonderlike, oorblywende boeke van die Ou Testament, soos die profetiese boeke van Esegiël, Jesaja, Daniël en Maléagi nie.  En ook nie die res van die Bybelboeke soos Nehemia, Amos, Nahum, Habakuk, ens. nie.  Die rede hiervoor is dat die Jode twee stelle wette het om te volg. 

    Eerstens, is daar die ewige wette van ons Skepper, God en dan is daar die wette wat die Rabbi's gemaak het wat in hulle boek, bekend as die Talmud, gevind kan word.

    Ons almal weet dat daar 'n tien gebooie is ... maar wat die meeste mense nie van bewus is nie, is dat die Jode 613 gebooie het, bekend as die Mitzvot, wat hulle moet gehoorsaam.  Al 613 van hierdie gebooie is in die Torah (die 5 boeke van Moses) gelys,  beginnende by Eksodus deur tot Deuteronómium.  Baie van hierdie 613 gebooie kan nie vandag nagekom word nie omdat die Joodse tempel in Jerusalem vernietig is en sommige van hierdie gebooie het spesifieke betrekking op die tempel.

    So jy wonder heel waarskynlik dat,  as die Jode nie 'n Bybel in hulle huise het nie, watter boek volg hulle dan?  Die boek wat die Jode elke dag lees word die Siddur, hulle daaglikse gebedsboek, genoem.  Die Jode moet hierdie boek gebruik wanneer hulle bid omdat hulle nie toegelaat word om hulle eie individuele gebede tot God te bid nie.

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1