Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)
Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)
Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)
Ebook96 pages1 hour

Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

Jesus Christ (self 'n Jood) was teen die tradisies van die Jode omdat die wette wat deur die Joodse Rabbis gemaak word, 'n swaar las op die Jode plaas wat nie in staat is om hulle ten volle na te kom nie.

Nie net moet die Jode God se heilige wette, soos opgeneem in die Skrif nie, maar die Jode moet ook die mens gemaakte wette van die Rabbis gehoorsaam en onderhou.

As die Jode net kan besef dat God hulle nie sal straf as hulle toiletpapier op die Sabbat skeur nie en Hy gee nie om as die Jode kaasburgers eet, wat 'n kombinasie van vleis met 'n suiwelproduk is, in dieselfde maaltyd geniet nie. 

Ek is so geseënd en hoef nie soos die Jode te wonder wie die ware Messias is nie. 

Daar is honderde Bybelse profesië wat alreeds vervul is as bewys dat Jesus Christus die komende Messias is.

Ek is so diep dankbaar en baie bevoorreg dat ek bevry is om al die 613 Ou Testamentiese wette te onderhou en ek kan deur die genade van my Here en Redder, Jesus Christus, leef.

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateDec 3, 2020
ISBN9781071577066
Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)
Author

Bernard Levine

Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews  Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven?  What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger

Read more from Bernard Levine

Related to Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)

Related ebooks

Related articles

Related categories

Reviews for Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie)

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie) - Bernard Levine

    DIE GEHEIM VAN DIE JODE...

    (Wat Christene nie van die Joodse geloof, tradisies en manier van lewe weet nie)

    Deur Bernard Levine

    Hierdie boek sal die deur oopmaak tot opwindende nuwe ontdekkings wat jy nog nooit voorheen van gehoor het of weet oor die Jode se manier van lewe nie.

    Vir enigeen wat ooit daarna gesmag het en gewens het om deur die land van Israel te rys, vir al die wat lief is vir die Joodse nasie, vir al die wat verlang het om meer uit te vind oor hulle geloof en leefwyse, vir elke Christen wat lief is vir Jesus en meer oor Sy Joodse wortels wil weet ... is hierdie unieke boek vol gepak met baie spesiale skatte!

    ––––––––

    INHOUD

    Waarom Word Joodse Dames Nie Toegelaat Om Hulle Elmboë En Knieë Vir Mans Te Wys Nie? 

    Waarom Word Jode Nie Toegelaat Om Kaasburgers Te Eet Nie?

    Waarom Word Joodse Dames Nie Toegelaat Om Aan 'N Bybel Te Vat Of Te Lees Nie?

    Hoe Getuig Jy Oor Christus Vir 'N Jood?

    Waarom Mag Vroue Nie By Hulle Mans In Die Sinagoge Sit Nie?

    Het Jy Geweet Daar Is Geen Vloekwoorde In Hebreeus Nie?

    Wat Mag Jy Nie Op Die Sabbat Doen Nie?

    Kan Enige Rabbi 'N Joodse Seuntjie Besny?

    Dra Joodse Vroue Pruike?

    Kan Jy Enige Plek In Die Sinagoge Sit Op 'N Joodse Vakansiedag?

    Dans Joodse Mans Saam Met Die Dames?

    Hoe Gaan Hulle Te Werk Om Die Teenoorgestelde Geslag Te Ontmoet? 

    Wat Is Die Mikva Of Publieke Bad?

    Wat Is 'N Get?

    Wat Gebeur Wanneer Daar Foute Gemaak Word Wanneer Die Torah Bladsye Geskryf Word?

    Waarom Werk Sommige Joodse Mans Nie Maar Laat Instede Hulle Vroue Uit Gaan Om Te Werk?

    Waarom Is Joodse Seksuele Gemeenskap Anders?

    Waarom Sal Ultra Ortodokse Jode Nie Na 'N Vrou Luister Wat Sing Nie?

    Die Grootste Deel Van Die Ou Testament Word Nie Deur Die Jode Gestudeer Nie ... Hoekom?

    Wanneer Word 'N Getroude Vrou Toegelaat Om Gemeenskap Met Haar Man Te Hê?

    Wat Gebeur Tydens 'N Vrou Se Menstruele Siklus?

    Het Jy Geweet 'N Man En Vrou Mag Vir Ses Maande Na Die Geboorte Van 'N Baba Nie Gemeenskap Hê Nie? 

    Wat Gebeur As 'N Vrou Haar Maandstonde Op Haar Huweliksnag Het?

    Wanneer Dra 'N Vrou Wit Onderklere En Wanneer Dra Sy Gekleurde Onderklere? 

    Is Dit Waar Dat 'N Vrou Haar Onderklere Of Vaginale Lappie Vir Die Rabbi Wys?

    Waarom Moet Die Jode Die Gloeilamp Voor Die Sabbat In Die Yskas Los Skroef Of Uithaal?

    Het Jy Geweet Daar Is 'N Spesiale Coca-Cola Wat Spesifiek Vir Die Jode Vervaardig Word? 

    Het Jy Gehoor Jode Mag Nie Toiletpapier Op Die Sabbat Skeur Nie? 

    Waarom Mag Jode Nie Die Sleutels Van Hulle Voordeur Of Huis Op 'N Sabbat Dra Nie? 

    Het Jy Geweet Die Jode Word Nie Toegelaat Om Hulle Eie Indiwiduele Gebede Op Te Sê Nie ... Hoekom? 

    Het Jy Gehoor Daar Is 'N Spesiale Gebed Wat Opgesê Word Voordat Jy Toilet Toe Gaan? 

    Suig Die Rabbi Bloed Van Die Pasgebore Baba Se Penis?

    Wat Doen Die Rabbi Met Die Voorhuid?

    Het Jode Seks Deur 'N Gaatjie In 'N Laken?

    Hoekom Neem Jode 'N Lewendige Hoender En Swaai Dit Bo Hulle Koppe?

    Het Jy Geweet Sommige Jode Word Nie Toegelaat Om Na 'N Begrafplaas Toe Te Gaan Nie? 

    Het Jy Gehoor Van Die Spesiale Manier Hoe Jode Hulle Skoene Moet Aantrek?

    Het Jy Geweet Jode Word Nie Toegelaat Om Kledingstukke Van Wol En Linne Saam Te Dra Nie?

    Waarom Sny Joodse Seuns Nie Hulle Hare Wat Van Hulle Tempels Af Groei Nie?

    Is Jy Bewus Daarvan Dat Sekere Elektriese Skeermesse Nie Deur Jode Gebruik Mag Word Nie?

    Het Jy Geweet Joodse Seuns Het Hulle Eerste Haarsny Eers Op Die Ouderdom Van Drie?

    Wat Is Sommige Van Die Wette Wat Dames Moet Gehoorsaam? 

    Hoekom Kan Ultra Ortodokse Mans Nie Met Vroue Hande Skud Nie?

    Waarom Betaal Jode Baie Geld Vir 'N Sitrus Vrug Genaamd Etrog?

    Waarom Ervaar Sommige Jode Probleme In Die Sinagoge? 

    Het Jy Geweet Die Jode Word 'N Lys Van Handelsmerke Gegee Van Die Kos Wat Hulle Toegelaat Word Om Te Koop?

    Wat Gebeur As 'N Blaai Van Die Torah Laat Val Word?

    Wat Gebeur Met Torah Bladsye Wat Oud Is?

    Moet Jode Vir 'N Sitplek In Die Sinagoge Betaal?

    Wat Mag Jy Nie Op Die Sabbat Doen Nie?

    Wat Gebeur Voor Die Pasga In 'N Joodse Huis?

    Het Jy Geweet Daar Is 'N Spesiale Manier Om Jou Hande Te Was En Daar Is 'N Sekere Gebed Wat Gesê Moet Word Alvorens Jy Jou Hande Was? 

    Wanneer Dra Jode Wit Klere?

    Wanneer Begin Die Sabbat ... In Die Oggend Of In Die Aand?

    Hoeveel Mans Is Nodig In 'N Sinagoge Voordat Gebede Kan Begin?

    Op Watter Dag Vra Die Jode Om Vergifnis Vir Hulle Sonde? 

    Hoekom Soen Jode Die Mezuzah Op Hulle Deurpos? 

    Wat Is Sommige Van Die Populêre Joodse Tradisionele Kosse? 

    Wat Gebeur By Die Westerse Muur / Klaagmuur In Israel? 

    Sê Jode 'N Dankgebed Met Etes Op?

    Wat Is 'N Cheder?

    Het Jy Geweet Dat God Se Persoonlike Heilige Naam Nooit Uitgespreek Word Nie?

    Wat

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1