Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word
5/5
()
About this ebook
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel is nie.
Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die "Mense van die Boek", nie eers 'n Bybel in hul huise het nie?
Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie.
En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie.
Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie? Wat glo die Jode is die weg na die hemel?
Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.
Bernard Levine
Awesome Love Hidden Secrets of the Jewish World Now Revealed What would you do for the one you love? Who took the name of God out of the Bible? 100's of Opportunities for you to make money How to witness to Jews about Jesus You are not supposed to know the Secrets of the Jews Intimate Sex Secrets of the Jews The Best of Bernard Levine The Secrets of the Jews How to find a job quickly and easily Make money collecting books, get free celebrity autographs and more! Expert Telemarketing The Secrets of the Jewish World Why I left the Jewish religion to follow Jesus How to meet your soul mate There Is Nothing to Pay! Meet Freddy the friendly Fireman How to please your loved one in 100 different ways Children love Nursery Rhymes Children love to tell jokes Get paid for the poems you write How To Receive Your Miracle The Fun Conversation Book Change Your Destiny A Book Full of Wonderful Exciting Surprises Meet Tommy the funny Toy Maker How to get paid appearing in TV Ads and Soapies The Secrets of Life Fun By The Ton Make money collecting everyday easy to find items The World's Best Loved Inspiration Save the Jews Do You Remember? Children Love to Sing How to make your life more exciting You can never say ‘Thank You’ enough to Jesus The Jewish Confidential Files never published before When you pray, God sends angels Did you live? Did you love? Did it matter? Darling, I want you to know how very special you are to me Have you heard there are going to be prizes handed out in heaven? What would you do if you saw Jesus? The Bernard Levine Christian Library Your Favorite Bernard Levine Christian Books How to Get Paid and Start Earning a Good Income Thank God for His Angels that Watch Over You Thank God for the day that Jesus took your place Caring is going to the ends of the world for a stranger
Read more from Bernard Levine
Jy is nie veronderstel om van die Geheime van die Jode te weet nie Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Geheime van die Joodse Wêreld: Wat Christene Nie Weet oor die Jode Nie, Boek 1 Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Related to Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word
Related ebooks
Jou Gunsteling Christelike Boeke Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsRed die Jode Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVerborge geheime van die Joodse wêreld nou aan die lig gebring Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Joodse Konfidensiële Lêers Nog Nooit Voorheen Gepubliseer Nie! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHoe om aan Jode te getuig oor Jesus ... wat Christene moet weet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Geheime van die Jode (Wat Christene nie omtrent die Jode weet nie) Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsIntieme Seks Geheime van die Jode Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAikôna Moses!: Mag ek van die Bybel verskil oor vroue, gays en 'n hele rits ander goed? Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2019: 365 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerugval in die geloof Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsAnder... Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsOntmoet God in gebed Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2015 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie bedrieËr: Nie net ontrouheid nie Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWant Wie Het, Vir Hom Sal Gegee Word; En Wie Nie Het Nie, Van Hom Sal Weggeneem Word Ook Wat Hy Het. Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDit kos guts om te bly glo: Hoe om in moeilike dae God ernstig op sy Woord te neem Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsTerug na die Ou Testament Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDank God vir die dag wat Jesus jou plek ingeneem het Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLaikos: Leke-werkers & die bediening Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEngele en Rowers Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2020: 366 dagstukkies Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die beek 2014 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Daniël-vas vir geestelike oorwinning Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBaie is Geroep Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsLeef lig: Vyf gewoontes van die vroeë kerk en wat dit vir ons vandag beteken Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2013 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2017 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSint Basilius die Groot en Ander Stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsUit die Beek 2016 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBybel vir Beginners Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word
1 rating0 reviews
Book preview
Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word - Bernard Levine
Hoekom ek die Joodse geloof verlaat het om 'n Christen te word?
Deur Bernard Levine
Ek is seker jy sal verbaas wees om te hoor dat daar in die meeste Joodse huise nie 'n Bybel is nie.
Maar is dit nie baie snaaks dat die nasie, bekend as die Mense van die Boek
, nie eers 'n Bybel in hul huise het nie?
Wat nog meer verrassend is, is dat mens sou dink dat die Joodse mense die Skrifte goed sou ken, die skokkende waarheid is egter dat meeste van die Ou Testament boeke aan hulle onbekend is en dat hulle nog nooit die profesieë oor Jesus in boeke soos Esegiël, Jesaja, Daniël en Maleagi gesien het nie.
En, het jy geweet dat die Jode nie weet wat hulle sê as hulle bid nie, want die meeste Jode verstaan nie Hebreeus nie.
Nou wonder jy seker hoe die Jode dan verlos raak van hulle sondes as hulle nie in Jesus Christus glo nie? Wat glo die Jode is die weg na die hemel?
Jy sal geskok wees om uit te vind wat in die Joodse wêreld aangaan.
––––––––